![]() |
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |
'n Tekskorpus, of bloot 'n korpus (meervoud korpora of korpusse), is in taalkunde of linguistiek 'n groot en gestruktureerde stel tekste, wat deesdae gewoonlik elektronies gestoor en verwerk word. Korpora word gebruik om statistiese analises uit te voer, hipoteses te toets, voorvalle na te gaan of taalkundige reëls binne 'n spesifieke taalgebied te bevestig.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search