Televisietegnologie

Televisietegnologie is 'n oorkoepelende vakterm vir inligtingtegnologie, klanktegnologie en videotegnologie met betrekking tot televisie. Die term verwys soms ook net na die tegnologie van 'n televisietoestel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search