Tenk

Suid-Afrikaanse Olifant.
Duitse Leopard 2A5.

'n Tenk is 'n gepantserde militêre voertuig. In Duits word dit panzer genoem en in Engels 'n tank. Die eerste sketse of planne van 'n tenk is deur Leonardo da Vinci geteken, en het soos 'n skilpaddop gelyk.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search