Thor

Thor se geveg teen die reuse, deur Mårten Eskil Winge (1872).

Thor (Oudnoors: Þórr) is een van die gode bekend as Ase in die Noorse mitologie. Hy is 'n belangrike, hamerswaaiende god wat verbind word met weerlig, donderweer en storms, heilige bome, krag, die beskerming van die mensdom en vrugbaarheid.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search