Tier

Tier
Tydperk: Vroeë Pleistoseen – Onlangs
'n Bengaalse tier (P. tigris tigris) in Indië se Ranthambhore Nasionale Park.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. tigris
Binomiale naam
Panthera tigris
(Linnaeus, 1758)
Subspesies

P. t. tigris
P. t. corbetti
P. t. jacksoni
P. t. sumatrae
P. t. altaica
P. t. amoyensis
P. t. virgata
P. t. balica
P. t. sondaica

Die tier se historiese verspreiding in ca. 1900 (oranje) en in 1990 (rooi)
Die tier se historiese verspreiding in ca. 1850 (liggeel) en in 2006 (groen)
Sinonieme

Felis tigris (Linnaeus, 1758)
Tigris striatus (Sewertzof, 1858)
Tigris regalis (Gray, 1867)

Die tier (Panthera tigris) is 'n vleisetende soogdier wat tot die familie van katagtiges (Felidae) behoort, een van die vier 'groot katte' wat tot die genus Panthera behoort. Tiere is jagtende roofdiere. Hulle kom in Asië, veral in Indië, China en Siberië voor.

  1. (en) Chundawat, R.S., Habib, B., Karanth, U., Kawanishi, K., Ahmad Khan, J., Lynam, T., Miquelle, D., Nyhus, P., Sunarto, S., Tilson, R., Wang, S. (2011). "Panthera tigris". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2011.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search