Tin

50 indiumtinantimoon
Ge

Sn

Pb
Algemeen
Naam, simbool, getal tin, Sn, 50
Chemiese reeks swak metale
Groep, periode, blok 14, 5, p
Voorkoms silwerige glansende grys
Atoommassa 118.710 (7) g/mol
Elektronkonfigurasie [Kr] 4d10 5s2 5p2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 18, 4
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) (wit) 7.265 g/cm³
Digtheid (naby k.t.) (grys) 5.769 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 6.99 g/cm³
Smeltpunt 505.08 K
(231.93 °C)
Kookpunt 2875 K
(2602 °C)
Smeltingswarmte (wit) 7.03 kJ/mol
Verdampingswarmte (wit) 296.1 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) (wit)
27.112 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 1497 1657 1855 2107 2438 2893
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur tetragonaal
Oksidasietoestande 4, 2
(amfoteriese oksied)
Elektronegatiwiteit 1.96 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 708.6 kJ/mol
2de: 1411.8 kJ/mol
3de: 2943.0 kJ/mol
Atoomradius 145 pm
Atoomradius (ber.) 145 pm
Kovalente radius 141 pm
Van der Waals-radius 217 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking geen data
Elektriese weerstand (0 °C) 115 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 66.8 W/(m·K)
Termiese uitsetting (25 °C) 22.0 µm/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf) (k.t.) (gerol) 2730 m/s
Young se modulus 50 GPa
Skuifmodulus 18 GPa
Massamodulus 58 GPa
Poissonverhouding 0.36
Mohs se hardheid 1.5
Brinell hardheid 51 MPa
CAS-registernommer 7440-31-5
Vernaamste isotope
Isotope van Tin
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
112Sn 0.97% Sn is stabiel met 62 neutrone
114Sn 0.66% Sn is stabiel met 64 neutrone
115Sn 0.34% Sn is stabiel met 65 neutrone
116Sn 14.54% Sn is stabiel met 66 neutrone
117Sn 7.68% Sn is stabiel met 67 neutrone
118Sn 24.22% Sn is stabiel met 68 neutrone
119Sn 8.59% Sn is stabiel met 69 neutrone
120Sn 32.58% Sn is stabiel met 70 neutrone
122Sn 4.63% Sn is stabiel met 72 neutrone
124Sn 5.79% Sn is stabiel met 74 neutrone
126Sn sin ~1 E5 j β- 0.380 126Sb
Portaal Chemie

Tin is 'n chemiese element met die simbool Sn, vanuit die Latyn Stannum en met 'n atoomgetal van 50. Hierdie silwerkleurige, smeebare swak metaal word nie geredelik in lug geoksideer nie en bied goeie weerstand teen korrosie. Die element word gebruik in legerings wat aangewend word om ander metale te bedek om hulle teen korrosie te beskerm. Tin word hoofsaaklik uit die mineraal kassiteriet ontgin, waar dit in 'n oksiedvorm aangetref word. Dit kan saam met koper vermeng word om 'n die legering wat algemeen as brons bekend staan te vorm. Piouterlegerings kan soveel as 85% tot 99% tin bevat.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search