Tinashe

Tinashe
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Tinashe Jorgensen Kachingwe
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, sangeres, danseres, vervaardigster
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tinashe (gebore 6 Februarie 1993) is 'n Amerikaanse aktrise, sangeres, danseres, en vervaardigster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Masked and Anonymous (2003) en The Polar Express (2004), en in die televisiereekse Two and a Half Men (2003) en Out of Jimmy's Head (2007).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search