Tolgeld is die betaling vir die reg om ‘n pad, brug, tonnel, kanaal of pont te gebruik of die oopmaak van ‘n brug oor ‘n kanaal of rivier. Dit kan beskou word as ‘n vorm van belasting en die ingevorderde geld delg tenminste die aanleg- en instandhoudingskoste van daardie infrastruktuur.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search