Twer

Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Twer-oblast.
Twer

Тверь
Stad
Vlag van Twer
Vlag
Wapen van Twer
Wapen
Die ligging van Twer-oblast in Rusland
Die ligging van Twer-oblast in Rusland
Twer is in Twer-oblast
Twer
Twer
Die ligging van Twer in Twer-oblast
Koördinate: 56°51′45″N 35°55′27″O / 56.86250°N 35.92417°O / 56.86250; 35.92417
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedTwer-oblast
Stigting1135
Regering
 • TipeStad-okroeg
 • BurgemeesterAleksandr Korzin
Oppervlak
 • Totaal152 km2 (59 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal411 044
TydsoneUTC+04:00
Webwerftver.ru

Twer (Russies: Тверь) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Twer-oblast. Dit is deel van die Sentrale Federale Distrik en is geleë by die samevloei van die Wolga- en die Twertsa-rivier. Dit was van 1931 tot 1990 bekend as Kalinin (Кали́нин).

Die Wolga verdeel die stad in twee dele, noord en suid. Die Twertsa verdeel die linkeroewer (noord) in wes en oos en ’n derde rivier, die Tmaka, verdeel die regteroewer in oos en wes.

Twer, wat 180 km noord van Moskou lê, was voorheen die hoofstad van ’n magtige Middeleeuse staat in die Russiese Ryk met ’n bevolking van 60 000 op 14 Januarie 1913. Die stad se huidige inwonertal is 414 606 (2015-raming).[1]

  1. Численность населения по муниципальным образованиям (in Russies). Тверьстат. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 28 Julie 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search