Uieringe

'n Mandjie met gebraaide uieringe

Uieringe, ook bekend as 'n gebraaide uiering, [1] is 'n voorgereg of bykos in die Britse en Amerikaanse kookkuns. Dit bestaan uit 'n ui wat in skywe gesny is (die "ringe"), gedoop in beslag of broodkrummels en dan diepgebraai is. 'n Variant word gemaak met uiepasta. Hoewel dit gewoonlik as bykos saam met steak of burgers bedien word (veral in braairestaurante) word uieringe soms alleen geëet.

  1. "French Fried Onion Rings", The Big Apple, 11 Februarie 2007

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search