Uitgloeiing

Uitgloeiing is 'n proses om die eienskappe van 'n materiaal te verander deur verhitting tot 'n spesifieke temperatuur vir 'n spesifieke tyd, gevolg deur gekontroleerde afkoeling. Die doel van uitgloeiing van 'n materiaal kan wees om die smeebaarheid te verhoog en/of om die mikrostruktuur te verander.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search