Van

’n Van of familienaam is die deel van iemand se naam wat aandui tot watter familie, stam, clan of gemeenskap iemand behoort (afhangend van die kultuur).[1] Al die lede van ’n familiegroep kan dieselfde van hê, of daar kan wisselings wees wat bepaal word deur die kultuurreëls.

  1. "surname".. URL besoek op 3 Oktober 2017.  Geargiveer 4 Oktober 2017 op Wayback Machine

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search