Vertaalkritiek

Vertaalkritiek is die stelselmatige studie, evaluering en vertolking van verskillende aspekte van vertaalde werke.[1] Dit is ’n interdissiplinêre akademiese studieveld wat nou verband hou met literaratuurkritiek en vertaalteorie.

  1. ""What is translation criticism?"". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Desember 2013. Besoek op 11 September 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search