Vierpootskoenlapper

Nymphalidae
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Superfamilie:
Familie:
Nymphalidae

Subfamilies
Diversiteit
Meer as 600 genera
Omtrent 5 700 spesies

Vierpotige of borselpotige skoenlappers (Nymphalidae) is die grootste familie van skoenlappers met ongeveer 6 000 spesies wat oor alle kontinente, met die uitsondering van Antarktika, voorkom.[1] Hulle is tipies kleurryk, gewoonlik medium-groot tot groot en die twee voorpote is onderontwikkeld.

  1. Wahlberg, Niklas; Brower, Andrew V. Z. "Nymphalidae". Tree of Life (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Junie 2020. Besoek op 17 November 2009.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search