Vishnu

Vishnu (viṣṇu)
Vishnu en Lakshmi op Shesha Naga, c. 1870
Vishnu en Lakshmi op Shesha Naga, c. 1870
Devanagari विष्णु
Woonplek Vaikuntha
Wapen Sudarshana Chakra en die Kaumodaki
Metgesel Lakshmi
Rydier Garuda

Vishnu of Wisjnoe (Devanagari: विष्णु viṣṇu) is die oppergod in die Vaishnavisme-tradisie van Hindoeïsme. Smarta-volgelinge vereer Vishnu as een van die vyf primêre vorme van god,[1] en sy opperstatus word in die Hindoes se heilige geskrifte soos die Yajurveda, Rigveda en Bhagavad Gita verklaar.[2][3][4]

  1. The Sri Vaishnava Brahmans, K. Rangachari (1931) p. 2
  2. Albrecht Weber, Die Taittirîya-Saṃhitâ, Leipzig, Indische Studien 11-12, Brockhaus (1871, 1872) e-teks
  3. A. Berridale Keith, The Yajur Veda – Taittiriya Sanhita 1914, volledige teks, (aanlyn by sacred-texts.com). Vir spesifieke verse, sien [Kanda V, verse 5.1. http://www.sacred-texts.com/hin/yv/yv05.htm]
  4. Devi Chand, The Yajurveda. Sanskrit-teks met Engelse vertaling. Derde deurgaans hersiene en uitgebreide uitgawe (1980).

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search