Verskeie vreedsimbole word in verskillende kulture gebruik. Die duif en olyftak is deur vroeë Christene as simbole gebruik en later deur Pablo Picasso se Duif-litografie na die Tweede Wêreldoorlog gewild gemaak. In die 1950s is die "vreesteken" deur Gerald Holtom ontwerp vir die Britse Campaign for Nuclear Disarmament (CND),[1] en deur anti-oorlog- en teenkultuur-aktiviste aangeneem.
Die V-handteken en die vredevlag het ook internasionale vreedsimbole geword.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search