Vuurpeloton

Die Derde Mei 1808, skildery deur Francisco de Goya.

Teregstelling deur vuurpeloton, in die verlede soms fusillering genoem[1] (van die Franse fusil, geweer), is 'n metode van doodstraf, veral algemeen in die weermag en in tye van oorlog. Sommige redes vir die gebruik daarvan is dat vuurwapens gewoonlik geredelik beskikbaar is en 'n geweerskoot na 'n lewensbelangrike orgaan, soos die brein of hart, sal meestal relatief vinnig doodgaan.

  1. OED|fusilade

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search