WaYao

waYao

Nege- en tienjarige seuns van die waYao-stam neem deel aan besnydings- en inisiasierites (Maart 2005).
Totale bevolking: 2 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Malawi
Mosambiek
Tanzanië
Taal: Chiyao
Chichewa
Engels
Chitimbuka
Swahili
Portugees
Geloofsoortuiging: Islam
Verwante etniese groepe: Bantoevolke

Die Yao, of waYao, is ’n groot Bantoevolk wat aan die suidpunt van die Malawimeer woon. Hulle het in die 19de eeu ’n belangrike rol gespeel in die geskiedenis van Suidoos-Afrika. Die Yao is ’n hoofsaaklik Moslemvolk van meer as twee miljoen wat oor drie lande versprei is: Malawi, Mosambiek en Tanzanië. Hulle het ’n sterk kulturele identiteit wat oor die landsgrense heen strek.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search