Watervervoer

'n Luukse passasierskip, wat honderde mense kan vervoer, voor anker in die Singapoer-hawe.

Watervervoer is die verplasing van mense, diere en goedere van een punt na ’n ander op see, riviere, kanale, damme en mere deur skepe, bote en vlotte. Laasgenoemde is ’n drywende platform wat van ’n verskeidenheid materiaalsoorte gemaak word, insluitend vate, boomstompe, planke en riete.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search