Werklikheid

Die Aarde gesien vanaf die Apollo 17.

Die werklikheid is die som of totaal van alles wat werklik bestaan, in teenstelling met dit wat slegs denkbeeldig is. In die alledaagse lewe en in baie wetenskaplike dissiplines word die werklikheid as vanselfsprekend aanvaar, terwyl die werklikheidsbegrip in die filosofie en wetenskapsfilosofie geproblematiseer word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search