Witsterthert

Witsterthert
’n Ram.
’n Ooi.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
O. virginianus
Binomiale naam
Odocoileus virginianus
(Zimmermann, 1780)
Verspreiding.

Die witsterthert (Odocoileus virginianus) is ’n mediumgroot hert wat inheems is aan die VSA, Kanada, Mexiko, Sentraal-Amerika en Suid-Amerika tot so ver suid as Peru en Bolivië.[1] Dit is ook ingevoer na Nieu-Seeland, Kuba, Jamaika, Hispaniola, Puerto Rico, Bermuda, Bahamas en Klein Antille, asook sommige Europese lande soos Finland, Tsjeggië en Serwië.[2][3][4]

In die Amerikas is dit die mees wydverspreide wilde hoefdier.

  1. http://maps.iucnredlist.org/map.html?id=42394
  2. "argiefkopie" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 29 Junie 2017. Besoek op 24 Junie 2015.
  3. http://www.arthurgrosset.com/mammals/white-taileddeer.html
  4. http://digitalcommons.unl.edu/cgi/viewcontent.cgi?article=1093&context=icwdm_wdmconfproc

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search