Wladimir-Soezdal

Wladimir-Soezdal
Владимиро-Су́здальское

Flag
1157 – 1331 Flag
Ligging of Wladimir-Soezdal
Ligging of Wladimir-Soezdal
Prinsdom Wladimir-Soezdal in die 11de eeu in Kiëf-Roes
Hoofstad Wladimir
Taal/Tale Oud-Oos-Slawies
Godsdiens Russies-Ortodokse Kerk
Regering Monargie
Grootprins van Wladimir
 - 1157–1175 (eerste) Andrei Bogoljoebski
 - 1328–1331 (laaste) Aleksander van Soezdal
Historiese tydperk Middeleeue
 - Gevestig 1157
 - Ontbind 1331

Wladimir-Soezdal (Russies: Владимирско-Су́здальская, Wladimirsko-Soezdalskaja), amptelik bekend as die Grootvorstedom Wladimir[1] (1157-1331), was een van die groot prinsdomme wat in die laat 12de eeu die plek ingeneem het van Kiëf-Roes. Die belangrikste sentrum was Wladimir aan die Kljazma. Mettertyd het die prinsdom ontwikkel in ’n grootvorstedom wat in verskeie kleiner prinsdomme verdeel was. Nadat dit deur die Mongoolse Ryk verower is, het die Goue Horde die grootprins gekies en aangestel.

Wladimir-Soezdal word tradisioneel beskou as die wieg van die Groot-Russiese taal en nasionaliteit, en dit het geleidelik ontwikkel in die Grootvorstedom Moskou.

  1. "RUSSIA, Slavic Languages, Orthodox Calendar, Russian Battleships" (in Engels). Friesian.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020. Besoek op 28 Julie 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search