Wonderkind

'n Wonderkind is in die algemeen 'n kind wat op 'n baie jong ouderdom buitengewone vermoëns toon op enige gebied van kuns, wetenskap of sport, op 'n vlak wat 'n mens nie van so 'n jong ouderdom sou verwag nie. Soms word wonderkinders kommersieel uitgebuit sonder dat hulle self veel daaruit kry.[1]

Mozart het op vyf begin musiek komponeer.
  1. (de) "Wolfgang Amadeus war kein Wunderkind", Süddeutsche Zeitung, Philip Wolff, 17 Mei 2010. Besoek op 12 Februarie 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search