Woordlengte

Woordlengte is 'n term waarmee die grootte van 'n masjienwoord in bisse in 'n rekenaar aangegee word. Meestal word by die woordlengte gepraat oor die woordlengte wat die mikroverwerker intern gebruik om sy berekeninge uit te voer, so word gepraat van 4-, 8-, 16-, 32- en 64-bisverwerkers.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search