Woordvorming

Woordvorming is die naam vir twee nouliks verwante begrippe uit die leksikologie:

  • Die ontstaan van heel nuwe woorde;
  • 'n Bepaalde verandering in die struktuur van bestaande woorde, in besonder in die manier waarop hulle uit morfeme uitgebou word.

Meestal gaan dit om die tweede verskynsel. Ontlening van woorde uit 'n andere taal word in beginsel nie as woordvorming in die lenende taal beskou.

Die morfologie verwys spesifiek na die manier waardeur nuwe woorde deur middel van affikse gevorm word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search