Yaren

Yaren

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Nauru Nauru
 Distrik Yaren
 Koördinate 00°33′S 166°55′O / 0.550°S 166.917°O / -0.550; 166.917
 Stigting
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1,5 vk km
 Hoogte bo seevlak 25 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 747
 - Bevolkingsdigtheid 498/vk km
 Tydsone UTC +12
 - Somertyd UTC +12

Yaren is die de facto hoofstad van die eilandnasie Nauru en het 'n bevolking van 747 in 2011 gehad en 'n oppervlakte van 1,5 km². De jure het Nauru geen hoofstad of stede nie en net die parlement en regering van Nauru is in die distrik Yaren geleë. Dit is aan die suidwestelike kus van dié eiland geleë. Dit is aan die suidwestelike kus van dié eiland geleë. [1][2]

  1. Constituencies of Nauru (naurugov.nr)
  2. "Yaren | district, Nauru". Encyclopedia Britannica (in Engels). Besoek op 2 September 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search