YouTube-speelknoppie

YouTube Creator Rewards (Engels vir  skeppertoekennings),[1] meer algemeen bekend as YouTube Play Buttons (speelknoppies), is 'n erkenning deur YouTube vir die mees populêre kanale op die platform. Dit is apart van die YouTube-toekennings wat bedoel is om die beste gehalte-video's te erken; die YouTube Skepperbelonings is uitsluitlik gebaseer op 'n kanaal se intekenaartal.

Daar is drie vlakke van belonings —

  1. Die Diamandspeelknoppie, vir kanale met 10,000,000 intekenaars
  2. Die Goue-speelknoppie, vir kanale met 1,000,000 intekenaars
  3. Die Silwerspeelknoppie, vir kanale met 100,000 intekenaars
  1. "YouTube Creator Rewards" n.d.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search