Ystergordyn

Die Ystergordyn in Europa.

Die Ystergordyn is 'n Westerse term wat deur Winston Churchill gewild gemaak is. Dit verwys na die grens wat Europa simbolies, ideologies en fisiek in twee verskillende gebiede verdeel het tussen die einde van die Tweede Wêreldoorlog (1945) en die einde van die Koue Oorlog (1989).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search