Yunus

يُونُس
  Soera 10 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies Yûnus
Transliterasie Joenoes
In Afrikaans "Jona"
Deel 11
Ajat 109
Jona en die reusevis, uit die antieke werk Jami' al-tawarikh (omstreeks 1400). Metropolitan-kunsmuseum.

Yûnus (Arabies: يُونُس, "Jona")[1] is die 10de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 109 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka geopenbaar.

Yunus is genoem na die profeet Yunus (Jona). Daar word geglo die soera is geopenbaar voor die migrasie van die profeet Mohammed en sy volgelinge van Mekka na Medina (die hidjra).

Die hoofstuk is die eerste van ses soeras wat begin met die allegoriese letters (Muqattaʿat) Alief, Laam, Raa.

  1. Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. ISBN 978-0-620-60451-2

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search