Zeppelin

Die Graf Zeppelin

'n Zeppelin is 'n stywe langwerpige en sigaarvormige lugskip bestaande uit 'n ligte raamwerk van aluminium wat met sakke gevul is wat 'n ligte gas bevat. Dit is vernoem na die groot lugskippionier, graaf Ferdinand von Zeppelin.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search