Zohar

Die titelbladsy van die eerste gedrukte weergawe van die Zohar, 1558.

Die Zohar (Hebreeus: זֹהַר, "glans", "skittering") is die basiese werk in die letterkunde van die Joodse mistieke leer bekend as kabbala.[1]

  1. Scholem, Gershom en Melila Hellner-Eshed. "Zohar". Encyclopaedia Judaica. Red. Michael Berenbaum en Fred Skolnik. Vol. 21. 2de uitg. Detroit: Macmillan Reference USA, 2007. 647–664. Gale Virtual Reference Library. Gale.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search