.bf

.bf is die Internettopvlakdomein vir Burkina Faso.

.bf-domeinname word deur ONATEL uitgegee, wat aanspreeklik is vir die topvlakdomein 'bf'.

Volgens ONATEL se FAQ moet versoeke vir .bf-domeine per e-pos na/aan die registrateur gestuur word.

E-pos vanaf .bf-domeine kan volgens die FAQ slegs deur ONATEL se SMTP-bedieners gestuur word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search