.ch

.ch is die agtervoegsel vir Switserse domeinname, en val onder die verantwoordelikheid van die SWITCH Information Technology Services.

Die afkorting "ch" kom van Confederatio Helvetica, die Latynse naam vir die land.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search