.dj

.dj is die Internettopvlakdomein vir Djiboeti.

Die domein word soms misbruik vir die registrasie van musiek-verwante webtuistes (DJ staan vir "diskjockey", of platejoggie in Afrikaans).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search