.eg

.eg is die Internettopvlakdomein vir Egipte.

Die .eg-domeinname word deur die Egyptian Universities Network uitgegee, wat ook aanspreeklik is vir die topvlak-domein '.eg'.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search