.eh

Wes-Sahara is 'n betwiste gebied, en as sodanig het dit geen Internettopvlakdomein nie. .eh is gereserveer vir hierdie doel, en sal toegeken word indien die konflik in Wes-Sahara uitloop op 'n ooreenkoms tussen Marokko en weermagte in die gebied.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search