.hk

.hk is die agtervoegsel van domeinname in Hongkong.

.hk-domeinname word deur die Hong Kong Domain Name Registration Company uitgegee. Hulle is ook aanspreeklik is vir die '.hk'-topvlakdomein.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search