.hr

.hr is die topvlakdomein van Kroasië.

Die .hr-domeinname word deur CARNet (Croatian Academic and Research Network), wat in Zagreb geleë is, uitgegee. Dié instansie vir die beheer en die registrasie van die .hr-domeine is op 27 Februarie 1993 gestig.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search