.tv

.tv is die Internettopvlakdomein vir Tuvalu. In onlangse jare het Tuvalu vir die verhuring van sy topvlakdomein .tv aan veral televisiestasies bekend geword en 'n nuwe bron van inkomste verkry.[1]

  1. Maynard, Roger (18 Julie 2010). "Internet domain riches fail to arrive in Tuvalu". The Independent (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2020. Besoek op 13 September 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search