10de Dinastie van Egipte

Die 10de Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie X geskryf) het geheers tydens ’n verwarrende periode bekend as die Eerste Oorgangstydperk. Dié tydperk het van die 7de tot die einde van die 10de Dinastie (of die 11de Dinastie in Thebe) geduur.

Die 9de en die 10de Dinastie het van omstreeks 2160 tot 2025 v.C. geduur.[1]

  1. Shaw, Ian, red. (2000). The Oxford History of Ancient Egypt. Oxford University Press. p. 480. ISBN 0-19-815034-2.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search