26ste Dinastie van Egipte

Die 26ste Dinastie (ook Dinastie XXVI geskryf; 685525 v.C.) was die laaste koningshuis van Antieke Egipte wat regeer het voor die verowering van die land deur die Persiese Ryk. Dit word beskou as die begin van die Laat Tydperk van Egipte[1] en word ook die Saïs-tydperk genoem omdat die stad Saïs die hoofstad van die dinastie se farao's was.

  1. Aidan Dodson, Dyan Hilton: The Complete Royal Families of Ancient Egypt. The American University in Cairo Press, London 2004

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search