27ste Dinastie van Egipte

Die 27ste Dinastie (ook Dinastie XXVII geskryf; 525402 v.C.) of Eerste Persiese Satrapie was ’n tydperk toe Antieke Egipte ’n provinsie van die Persiese Ryk was. Dit word beskou as deel van die Laat Tydperk.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search