A-lyn (kleding)

'n Vrou dra 'n A-lyn romp. Hierdie is gewoonlik pasgemaak op die boheup.

'n A-lynromp is 'n romp wat pasgemaak is op die heupe en dan geleidelik verbreed ondertoe na die soom. Dit gee die indruk van die vorm van 'n hoofletter A. Die term word ook gebruik om rokke en jasse met 'n soortgelyke vorm te beskryf.[1]

  1. Women's Wear Daily: Glossary

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search