Aap

Aap
'n Cynomolgus-aap by die Batugrotte, Maleisië
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Infraorde:
Wêreldwye verspreiding van ape

'n Aap (Simiiformes)[1] is enige lid van twee van die drie groeperings van die primate. Daar is altesaam 263 nie-uitgestorwe spesies bekend. Die klomp spesies het nie enige spesifieke eienskap wat uniek is aan hulle, of nie ook gedeel word deur die ander primate nie.

  1. Anthropoidea word ook as sinoniem gebruik, maar die naam Simiiformes is ouer.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search