Ada Yonath

Ada Yonath
Yonath tydens haar besoek aan Kerala in Februarie 2013

Gebore 22 Junie 1939 (1939-06-22)
Jerusalem, Britse mandaat van Palestina (nou deel van Israel)
Burgerskap Vlag van Israel Israel
Vakgebied Kristallografie
Alma mater Hebreeuse Universiteit van Jerusalem
Weizmann-instituut vir wetenskap
Bekend vir Bio-kristallografie teen uiters lae temperature
Toekennings
  • Harvey-prys (2002)
  • Wolf-prys in chemie (2006)
  • L'Oréal-UNESCO-toekenning vir vroue in die wetenskap (2008)
  • Albert Einstein Wêreld Toekenning vir Wetenskap (2008)
  • Nobelprys vir Chemie (2009)

Ada E. Yonath (gebore Lifshitz; gebore op 22 Junie 1939)[1] is 'n Israeliese kristalograaf wat veral bekend is vir haar baanbrekerswerk oor die struktuur van die ribosoom. Sy is die huidige direkteur van die Helen en Milton A. Kimmelman-sentrum vir biomolekulêre struktuur en samestelling van die Weizmann-instituut vir wetenskap.

In 2009 het Yonath, saam met Venkatraman Ramakrishnan en Thomas A. Steitz, die Nobelprys vir Chemie ontvang vir haar studies oor die struktuur en funksie van die ribosoom, en sy was die eerste Israelse vrou wat die Nobelprys verower het uit tien Israelse Nobelpryswenners,[2] die eerste vrou uit die Midde-Ooste wat 'n Nobelprys in die wetenskappe verower het,[3] en die eerste vrou in 45 jaar wat die Nobelprys vir Chemie verower het.[4]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named cv
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named JPost1019
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Klenke
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named nobelprize.org 2015

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search