Adelaide (Suid-Afrika)

Adelaide
Adelaide is in Oos-Kaap
Adelaide
Adelaide
 Adelaide se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°42′28″S 26°17′44″O / 32.70778°S 26.29556°O / -32.70778; 26.29556
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitRaymond Mhlaba
Stigting1834
Oppervlak
 • Totaal40,0 km2 (15,4 vk. myl)
Hoogte
600 m (2 000 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal12 191
 • Digtheid305/km2 (790/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense3.5%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense18.8%
 • Swart mense76.5%
 • Ander0.8%
Taal (2011)
 • Xhosa 72.3%
 • Afrikaans 22.6%
 • Engels 3.0%
 • Ander 2.1%
Poskode (strate)
5760
Poskode (posbusse)
5760
Skakelkode046
Die kerkgebou van die NG gemeente Adelaide.

Adelaide is 'n dorp in die Oos-Kaap en gewese setel van die tans-ontbinde Nxuba Munisipaliteit. Adelaide lê aan die suidelike voet van die Winterberge op die oewer van die Koonaprivier, 22 km oos van Bedford en 37 km wes van Fort Beaufort.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Adelaide en Lingelethu tydens die 2011-sensus.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search