Afghaanse Krieketraad

Afghaanse Krieketraad
Kenteken van die Afghaanse Krieketraad
Kenteken van die Afghaanse Krieketraad
Engelse naam Afghanistan Cricket Board
Afkorting ACB
Pasjtoenaam د افغانستان کريکټ بورډ
Oerdoenaam کریکت بورد افغانستان
Land Vlag van Afghanistan Afghanistan
Sportsoort Krieket
Stigting 1995
Gestig in Pakistan
Lid van Internasionale Krieketraad
Aangesluit in 2013
Vastelandse beheerliggaam Asiatiese Krieketraad
Voorsitter Mirwais Ashraf
Hoof- uitvoerende beampte Naseeb Khan
Setel Alokozay Kabul Internasionale Krieketveld, Kaboel, Afghanistan
Amptelike tale Engels, Pasjtoe en Persies
Amptelike webwerf cricket.af

Die Afghaanse Krieketraad (Engels: Afghanistan Cricket Board, afgekort “ACB”; Pasjtoe: د افغانستان کريکټ بورډ; Persies: کریکت بورد افغانستان), voorheen bekend as die Afghaanse Krieketfederasie (Afghanistan Cricket Federation, ACF), is die bestuursliggaam wat krieket in Afghanistan beheer. Die beheerliggaam is in 1995 gestig en by die Alokozay Kabul Internasionale Krieketveld in Kaboel gesetel. Sedert 2017 verteenwoordig dit Afghanistan by die Internasionale Krieketraad (IKR) as ’n volle lid en sedert 2001 ook by die Asiatiese Krieketraad (Asian Cricket Council, ACC).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search