Afrikaanse letterkunde

Omslag van Ons Outjies deur Hilda Postma.
Hier's die bende deur Phil Olivier.
Buiteblad van die versverhaal "Sebastiaan" van Pieter Marincovitz.
Omslag van Môrester in Mashonland deur ds. Andries Adriaan Louw sr.
Buiteblad van ds. Attie Burger se 'n Stad bo op 'n berg, deel van die NG Kerk-Uitgewers se Kerk en Volk-reeks van die 1950's.

Die Afrikaanse letterkunde het geleidelik vanaf 6 April 1652 met die aankoms van Jan van Riebeeck in Tafelbaai ontwikkel toe die Kaapse vorm van Nederlands al verder en verder van die Standaardnederlands begin ontwikkel het. Hoewel 'n aantal tekste reeds spore van "Kaaps-Hollands" vertoon het, neem die moderne Afrikaanse letterkunde 'n aanvang met die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners op 14 Augustus 1875.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search