Akkedis (sterrebeeld)

Akkedis
Latynse naam Lacerta
Genitief Lacertae
Afkorting Lac
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 22,5h
Deklinasie 45º
Grootte 201 vk. grade (68ste)
Kwadrant NQ4
Besonderhede
Hoofsterre 5
Helderste ster Alpha Lacertae
Naaste ster EV Lacertae
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 12
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 17
Aangrensende sterrebeelde
Andromeda, Kassiopeia, Kefeus, Swaan, Vlieënde Perd
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Akkedis (Latyn: Lacerta) is een van die 88 moderne sterrebeelde. Dit is dof en klein en is in 1687 geskep. Die sterrebeeld is in die noordelike hemelruim te sien. Die noordelike deel lê in die Melkweg.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search