Al Jama-ah

Al Jama-ah
Leier Ganief Hendricks
Gestig 23 April 2007
Hoofkwartier Pinelands, Kaapstad
Ideologie Islam
Amptelike kleure Rooi, groen, swart en wit
                   
Webblad www.aljama.co.za

Al Jama-ah is 'n politieke party in Suid-Afrika. Die party is in 2007 gestig en hulle hoofkantoor is in Pinelands in Kaapstad. Hulle neem vir die eerste keer in 2009 aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing deel. Hulle het ook die jaar aan die provinsiale verkiesings in Wes-Kaap en KwaZulu-Natal deelgeneem.[1]

Die party het ten doel om Moslem-belange te ondersteun en Sharia-wette te handhaaf.[2]

  1. "Final List of Parties to contest the 2009 Elections" (in Engels). Polity.org.za. 11 Maart 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2019. Besoek op 13 April 2009.
  2. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Oktober 2011. Besoek op 10 Mei 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search